Vrou by Whale Coast Mall doodgeskiet

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

WES-KAAP. – ‘n Sakevrou (59) is Donderdagmiddag omstreeks 15:40 buite die Whale Coast Mall in Hermanus op die parkeerterrein doodgeskiet. Provinsiale speurders van die eenheid vir ernstige en gewelddadige misdaad ondersoek die moord.

Lt.kol. Malcolm Pojie, polisiewoordvoerder, sê in ‘n verklaring volgens voorlopige inligting is die vrou op pad na haar voertuig deur die gewapende mans in ‘n hinderlaag gelok en doodgeskiet. Sy is op die toneel dood verklaar nadat sy veelvuldige skietwonde aan die bolyf opgedoen het. Die motief vir die moord blyk met taxibedrywigheid verband te hou.

Die aanvallers het van die toneel gevlug en is nog nie in hegtenis geneem nie.

Whale Coast Mall het die volgende verklaring uitgereik:

INCIDENT: 07 AUGUST 2025 | WHALE COAST MALL

Date: 07 August 2025

Incident at Whale Coast Mall – Ongoing Investigation

Whale Coast Mall Centre management confirms that an unfortunate incident involving armed suspects occurred on our premises earlier today. We understand the concern this has caused within our community and would like to assure the public that the matter is being thoroughly investigated by the South African Police Service (SAPS).

We are fully cooperating with SAPS as they work to identify and apprehend those responsible. The safety and security of our shoppers, tenants, and staff remains our highest priority, and we are taking all necessary steps to assist the authorities in their investigation.

We urge the public to remain calm and avoid speculation as the investigation is ongoing. Additional security measures have been put in place to ensure continued safety at the centre.

Further updates will be provided in due course.

Issued by:

Management

Whale Coast Mall

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief