Vrou eis R100 m. se Lotto-boerpot op

Lees ook :

R100 m. Lotto-boerpot opgeëis
R100 m. Lotto-boerpot opgeëis fotokrediet: X

Lees ook: Lotto uitslae vir 24 Augustus 2024

Die R100 m. se Lotto-boerpot wat op 3 Augustus gewen is, is uiteindelik opgeëis. ‘n Vrou wat gekies het om anoniem te bly het na vore gekom om haar prysgeld te eis. Die wenkaartjie is by PicknPay by Hazeldean Square in Pretoria gekoop.

Ithuba het gesê die vrou het haar dankbaarheid en opwinding uitgespreek.

Bronne: IOL, The Citizen, X

Lees ook: Is jy die wenner van onopgeëiste R100 m.? Ithuba sê kyk na jou kaartjie

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief