Vrou en vyf kinders se dood ondersoek

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

OOS-KAAP. – ‘n Vrou (27) en vyf kinders tussen 4 en 12 jaar oud is Vrydagaand, omstreeks 22:00, in hulle huis dood aangetref.

Lt.kol. Siphokazi Mawisa sê volgens inligting het die vrou en kinders geslaap, waarna hulle liggame in die huis in Kubha-woonbuurt, buite Flagstaff gekry is. Die polisie ondersoek die insident wat tot die oorledenes se dood gelei het.

Geen gemene spel word vermoed nie. Die polisie het ‘n geregtelike doodsondersoek geopen.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief