Nuusflits Uitgawe 1,793 — Sunday 26 January 2025
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,793 op Sunday 26 January 2025.
Verdagte gearresteer na swanger vrou by deurry geskiet is
OOS-KAAP. – ‘n Swanger werknemer (35) van kitskoshoenderrestaurant is op 13 Januarie by die deurry in Konyanastraat in Zwide, Gqeberha, in die maag geskiet.…
Toeris sterf toe olifant hom vertrap
MPUMALANGA. – ‘n Toeris het Saterdag in die Kruger Nasionale Park gesterf toe hy naby die Malelane-hek deur ‘n olifant vertrap is. JP Louw…
Vrou en vyf kinders se dood ondersoek
OOS-KAAP. – ‘n Vrou (27) en vyf kinders tussen 4 en 12 jaar oud is Vrydagaand, omstreeks 22:00, in hulle huis dood aangetref. Lt.kol.…
Matriek en plankie sit teddiebeer-tradisie voort
VRYSTAAT. – Chandré van Zyl in gr. 12 van die C&N Sekondêre Meisieskool Oranje het Vrydag ‘n teddiebeer aan Estelle van Rooyen, haar “plankie”,…
Sewe beseer toe struktuur in Tongaat meegee
Nog foto’s onder in berig. KWAZULU-NATAL. – Sewe persone het Saterdagmiddag ernstige tot kritieke beserings opgedoen toe ‘n struktuur in ‘n fabriek naby King…
SA-weermaglede sterf in die DRK
INTERNASIONAAL. – Altesaam nege weermaglede van die SANW het Donderdag en Vrydag in ‘n aanval, wat twee dae geduur het, in Goma, in die…
Ontvoerde 9-jarige seun na vier dae gered
GAUTENG. – ‘n Seun (9) wat Dinsdag met geweld van sy pa se vriend se huis in Laudium gevat is, is deur die polisie…