Vrou glo deur haar man doodgeskiet

Lees ook :

Foto: ALS Paramedics

KWAZULU-NATAL. – ‘n Vrou is glo Woensdagoggend deur haar man (37) in Tyronestraat in Padfieldpark, New Germany, Pinetown in ‘n huis doodgeskiet.

Volgens kol. Robert Netshiunda word daar beweer die egpaar het ‘n argument gehad, waartydens die man verskeie skote op sy vrou geskiet het. Sy is op die toneel dood verklaar. Pinetown-polisie ondersoek ‘n saak van moord.

“The motive of the shooting has not been established as yet and a manhunt for the suspect who fled the scene on foot is underway.”

ALS Paramedics sê met aankoms op die toneel omstreeks 10:15 was die polisie en sekurieitsmaatskappye teenwoordig. Die vrou met veelvuldige skietwonde is aan paramedici uitgewys, waarna sy dood verklaar is.

Bron: SAPD en ALS Paramedics

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief