‘n Vrou met ‘n tatoeëermerk DARLY is Maandag in ‘n ongeluk op die N17 oorlede.
Die polisie doen ‘n beroep op die gemeenskap om na vore te kom indien hulle ‘n vroulike familielid met só ‘n tatoeëermerk vermis.
Enigiemand wat haar familie ken, kontak sers. Sipho Ndlovu by 071 353 1710.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.





