HAMBANATHI. – ’n Vrou (26) is Donderdag verskeie kere met ’n mes gesteek tydens ’n poging tot roof.
Lees ook: Amerikaanse pastoor glo tydens kerkdiens in Motherwell ontvoer
Volgens Rusa was die vrou te voet op pad na haar werk toe sy deur ’n man, wat sy ken, voorgekeer is. Hy het haar besittings geëis, maar sy het geweier, waarop hy haar met ’n mes in die linkerarm, bors en bolyf gesteek het.
Hy is deur die gemeenskap gevang en aangeval.
Rusa is ontbied en het die man is gearresteer en aan die polisie oorhandig.
Die vrou is ’n mediese fasiliteit opgeneem vir behandeling.
Bronne: Facebook
Lees ook: Amerikaanse pastoor glo tydens kerkdiens in Motherwell ontvoer





