Lotto uitslae vir 12 April 2025
Boerpotte: Lotto: R14 miljoen Lotto Plus 1: R11 miljoen Lotto Plus 2: R9 miljoen Uitslae: Lotto: 03, 09, 16, 17, 31, 48. Bonus: 36. Lotto Plus 1: 09, 15, 20,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,869 op Saturday 12 April 2025.
Boerpotte: Lotto: R14 miljoen Lotto Plus 1: R11 miljoen Lotto Plus 2: R9 miljoen Uitslae: Lotto: 03, 09, 16, 17, 31, 48. Bonus: 36. Lotto Plus 1: 09, 15, 20,…
In ’n wêreld waar kunsmatige intelligensie (KI) die wet bepaal en waar die natuur lankal vergete is, leef een vraag soos ’n hartklop deur…
MPUMALANGA. – Twee verdagtes, 30 en 43, is Donderdag in Matsulu, Mpumalanga, vir die besit van ploftoestelle in hegtenis geneem. Lees ook: Een dood…
ATHENE, GRIEKELAND. – ’n Bom het Vrydagaand naby die kantore van Hellenic Train in Athene, Griekeland, ontplof. Die spoorwegmaatskappy was in die nuus oor…
CHILE. – Sowat 160 aardbewings in twee uur het Chile dié week getref in die Laguna del Maule-vulkaangordel op die grens met Argentinië. Lees…
HAMBANATHI. – ’n Vrou (26) is Donderdag verskeie kere met ’n mes gesteek tydens ’n poging tot roof. Lees ook: Amerikaanse pastoor glo tydens…
VERULAM. – Een persoon is gister (Vrydag) dood en een is in ‘n kritieke toestand na ’n skietery by ’n karwassery in Verulam. Lees…