Vrygespreekte verkragtingsverdagte verkrag glo en pleeg selfdood  

Lees ook :

Vrygespreekte verkragtingsverdagte verkrag glo en pleeg selfdood. Foto ter illustrasie: Canva

NAMIBIË. – Herman de Klerk (38), ’n verdagte wat na vyf jaar in 2022 op die aanklag van verkragting vrygespreek is, het na bewering selfdood gepleeg nadat hy glo Maandag ’n vrou verkrag het.

Volgens die Namibiese polisie het hy ’n vrou wat in ’n woonstel op dieselfde erf as hy woon, na sy huis gelok, waarna sy na bewering verkrag is.

Hy is Dinsdagoggend in sy motorhuis gevind waar hy homself glo gehang het.

Bronne: Republikein, The Namibian

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief