VSA dood militante leier in Bagdad met hommeltuigaanval

Die Pentagon het gesê die leier was verantwoordelik vir die aanvalle op Amerikaanse weermagbasisse in die streek....

VSA maak militant-leier in Bagdad dood met hommeltuigaanval
VSA maak militant-leier in Bagdad dood met hommeltuigaanval fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Ses Koerdiese vegters dood in aanval op VSA-weermagbasis

BAGDAD. – Die VSA het gisteraand ‘n leier van ‘n militante groep deur ‘n hommeltuigaanval in Bagdad gedood.

‘n Leier van die Kataib Hezbollah en twee van sy wagte was in ‘n voertuig in ‘n besige straat toe die VSA hulle deur middel van ‘n hommeltuig aangeval het.  Al drie is dood.

Die Pentagon het gesê die leier was verantwoordelik vir die aanvalle op Amerikaanse weermagbasisse in die streek.

Hierdie vergeldingsaksie volg slegs dae na die VSA 85 teikens in Irak en Sirië aangeval het ná hulle weermagbasis in Jordanië aangeval is.

Bronne: BBC, Daily News, Euronews

Lees ook: Ses Koerdiese vegters dood in aanval op VSA-weermagbasis

ACSA sê oor brandstoftekort op lughawens

KYK: Water uit ‘n toilet as ‘gesuiwerde water’ verkoop

As dit nie jy kan wees, soek ek niemand anders nie…

Een sterf en een kritiek toe voertuig tydens ongeluk rol

Powerball uitslae vir 12 April 2024

Perd herstel goed na slangbyt

Koeëlvaste speelpark vir Kaapse Vlakte voorgestel

Kyk: Dirk van der Westhuizen stel nuwe lied vry

Het jy die reënboogwolke bo Mosselbaai gesien?

Só lyk jou weer vir die naweek