Brekende Nuus
Afrikaans

VSA onttrek van SA se program vir skoner energie

VSA onttrek van Suid-Afrika se program vir skoner energie

fotokrediet: Canva
VSA onttrek van Suid-Afrika se program vir skoner energie fotokrediet: Canva

Die VSA het aangekondig dit onttrek die befondsing van die Just Energy Transition-vennootskap met Suid-Afrika wat sou help om krag aan informele nedersettings te voorsien en om oor te gaan na skoner energiebronne.

Lees ook: SA gaan afvaardiging stuur vir samesprekings met VSA

Die Just Energy Transition-vennootskap is ‘n samewerkende program deur 10 skenkingsnasies wat werk om ontwikkelende lande te help om van steenkool na skoner energiebronne te skuif.

Die VK se klimaatsgesant het gesê die program sal steeds voortgaan ten spyte van die VSA se ontrekking.

Bronne: IOL, My Broadband, EWN

Lees ook: SA gaan afvaardiging stuur vir samesprekings met VSA