[t4b-ticker]

Vulkaan in Ethiopië wys tekens van moontlike uitbarsting

Lees ook :

Vulkaan in Ethiopië wys tekens van moontlike uitbarsting fotokrediet: Canva

Lees ook: Twee verdagtes in hegtenis vir poging tot moord

Verskeie mense in Ethiopië het uit hulle huise gevlug na die nabye Mount Dofan tekens getoon het van ‘n moontlike uitbarsting. Rook wat by die vulkaan in Addis Ababa uitkom, is waargeneem.

Daar was onlangs baie aardbewings in die omgewing wat ‘n gevaar vir die vulkaan inhou.

Kenners van die rampbestuurkommissie het gesê dit is te vroeg om te sê of die vulkaan sal uitbars.

Bronne: BBC, TimesLIVE, The East African

Lees ook: Twee verdagtes in hegtenis vir poging tot moord

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief