Vyf mans se liggame met skietwonde aangetref

Lees ook :

Foto: Yusuf Abramjee Crime Watch-kanaal

GAUTENG. – Die liggame van vyf mans is Dinsdag in ‘n oop veld in Rethabiseng in Bronkhorstspruit, met skietwonde, aangetref.

Kol. Mavela Masondo sê vyf moordsake is geopen.

“Die motief vir die moorde kan nie in dié stadium bevestig word nie. Die polisie is op soek na die verdagtes. Niemand is nog in hegtenis geneem nie.”

Yusuf Abramjee het die volgende op die Crime Watch-kanaal gedeel:

Via “Tshwane Talks”

Five alleged Boko Haram bandits were shot and killed in Bronkhorstspruit, Tshwane on Monday.

The Boko Haram bandits who are believed to be from Mamelodi, reportedly went to a road construction site in Bronkhorstspruit on Monday with an intention to disrupt work on the project and demand a 30% share.

Their dead bodies were later found in an open field in Cullinan.

It is widely believed that after the altercation they had caused at the construction site in demand for a 30% share in the project, the Boko Haram bandits were abducted on their way home to Mamelodi, tortured and killed before being dumped in an open field in Cullinan.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief