Lotto uitslae vir 27 Julie 2024
Uitslae: Lotto: R83 miljoen Lotto Plus 1: R1 miljoen Lotto Plus 2: R24 miljoen Uitslae: Lotto: 20, 21, 26, 34, 37, 48. Bonus 10. Lotto Plus 1: 03, 09, 29, 40,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,610 op Saturday 27 July 2024.
Uitslae: Lotto: R83 miljoen Lotto Plus 1: R1 miljoen Lotto Plus 2: R24 miljoen Uitslae: Lotto: 20, 21, 26, 34, 37, 48. Bonus 10. Lotto Plus 1: 03, 09, 29, 40,…
GAUTENG. – Hayden James Morrison is Maandag op 32 weke met ‘n noodkeisersnit in Life Wilgeheuwel-hospitaal in Johannesburg gebore. Harte en beursies het oopgegaan…
KWAZULU-NATAL. – Maria King (15) draf elke dag van hierdie maand 5 km in pienk om die publiek bewus te maak dat daar ‘n…
GAUTENG. – Die liggame van vyf mans is Dinsdag in ‘n oop veld in Rethabiseng in Bronkhorstspruit, met skietwonde, aangetref. Kol. Mavela Masondo sê…
LIMPOPO. – ‘n Toyota Fortuner wat in Sinoville in die noorde van Pretoria as gesteel aangemeld is, is Donderdagoggend onderweg na Zimbabwe onderskep. Kol.…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Insleepdiensoperateur het net na middernag in vlamme gesterf toe hy ‘n meganies gebreekte vragmotor op die R102 naby die Woodview-begraafplaas wou…
Die Wêrelderfeniskomitee van Unesco het Vrydag aan drie terreine in die Wes-Kaap en KwaZulu-Natal wêrelderfenisstatus toegeken. Gayton McKenzie, minister vir sport, kuns en kultuur,…
NOORDWES. – Sewe persone is vanoggend vroeg in ‘n kroeg naby Orkney, buite Klerksdorp, doodgeskiet. Die verdagtes het glo met die kringtelevisiesisteem van die…
GAUTENG. – Die Johannesburgse metropolisie (JMPD) het Woensdag tydens ‘n operasie op ‘n onwettige distilleerdery aan die Wes-Rand toegeslaan. Ongeveer R20 m. in kontant,…