Waarskuwing: Pad vir verkeer gesluit

Lees ook :

Foto: Mpumalanga Departement van Openbare Werke, Paaie en Vervoer

MPUMALANGA. – Die P177-roete tussen Carolina en Chrissiesmeer is weens ‘n brug wat aan die meegee is, dringend vir verkeer gesluit.

Bongani Dhlamini van die departement van openbare werke, paaie en vervoer sê die pad is in beide rigtings vir verkeer gesluit en motoriste word gewaarsku om liefs van alternatiewe roetes gebruik te maak.

Thulasizwe Thomo, LUR vir die departement en verskeie ander hooggeplaastes het Maandag die brug besoek en inspekteer.

Lees die volledige verklaring hier onder:

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief