Waarskuwing vir donderstorms uitgereik vir Woensdag

Lees ook :

Waarskuwing vir donderstorms uitgereik vir Woensdag
Waarskuwing vir donderstorms uitgereik vir Woensdag fotokrediet; Saws

Lees ook: Oorsteek van 1.5°C-drempel vir aardverwarming gaan hele 2024 duur

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het verskeie waarskuwings vir donderstorms vir Woensdag uitgereik.

‘n Oranje vlak 5- en geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms geld vir die Oos-Kaap. ‘n Geel vlak 3-waarskuwing vir erge donderstorms is vir die Wes-Kaap uitgereik.

Mense word gewaarsku om die weer in hulle omgewings dop te hou vir enige veranderinge.

Bronne: Saws

Lees ook: Oorsteek van 1.5°C-drempel vir aardverwarming gaan hele 2024 duur

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief