Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 1,725 — Tuesday 19 November 2024

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,725 op Tuesday 19 November 2024.

Foto: Ter illustrasie Canva
Afrikaans

Twee verdagtes in skietery dood

19 November 2024

KWAZULU-NATAL. – Twee verdagtes is Maandag in Empangeni tydens ‘n skietery met die polisie noodlottig gewond. Kol. Robert Netshiunda sê polisiebeamptes was op roetine-patrollie…

Foto: Ter illustrasie Canva
Afrikaans

Kinders word glo siek van skyfies

19 November 2024

WES-KAAP. – Nege kinders het Maandag siek geword, nadat hule glo skyfies van ‘n spazawinkel in die Mosselbaai-omgewing geëet het. Andrew Stroebel, uitvoerende burgemeester…