Die Suid-Afrikaanse weerdiens het hul weerwaarskuwings vir vandag opdateer en het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge reën met moontlike oorstromings vir die Wes-Kaap uitgereik.
Lees ook: Waarskuwing oor oorstromings in Kaapstad
Die Stad Kaapstad het gewaarsku oor verskeie paaie en strate wat besig is om te oorstroom.
Daar is ook waarskuwings oor erge wind en deinings vir vandag uitgereik, met sneeu vir die hoogliggende gebiede van die land voorspel.
Bronne: SAWD
Lees ook: Waarskuwing oor oorstromings in Kaapstad





