KZN. – Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir gevaarlike wind vir die kusgebied van KwaZulu-Natal vir vandag uitgereik.
Lees ook: Amerikaanse Withuis dreig met afdankings tydens regeringsluiting
Reën is vir die Wes-Kaap, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en Mpumalanga vir vandag voorspel.
Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.
Bronne: SAWD
Lees ook: Amerikaanse Withuis dreig met afdankings tydens regeringsluiting