Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 1-waarskuwing vir onstuimige wind vir dele van die Wes-Kaap en Oos-Kaap vir vandag uitgereik.
Lees ook: SA’ners wat op Gasa-flottielje was, veilig en gesond
‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir gevaarlike deinings is vir dele van die Wes-Kaap en Oos-Kaap vir vandag uitgereik.
Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.
Bronne: SAWD
Lees ook: SA’ners wat op Gasa-flottielje was, veilig en gesond





