Waarskuwing vir reën in KZN uitgereik

Lees ook :

Waarskuwing vir reën in KZN uitgereik fotokrediet: SAWD

KWAZULU-NATAL. – Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir swaar reën vir KwaZulu-Natal uitgereik.

Lees ook: Geel vlak 2-waarskuwing vir KZN uitgereik

Die waarskuwing is geldig vir Margate, Cathula, Pennington, Ndwedwe, Stanger, Maphumulo, Mandini en Eshowe. Daar is ook ’n waarskuwing vir moontlike oorstromings uitgereik.

Sneeu word vandag vir dele van die Oos-Kaap voorspel, met reën vir die Vrystaat, Gauteng, KZN, Oos-Kaap en Mpumalanga.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: SAWD

Lees ook: Geel vlak 2-waarskuwing vir KZN uitgereik

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief