Lotto uitslae vir 19 Julie 2025
Boerpotte: Lotto: R8 miljoen Lotto Plus 1: R28 miljoen Lotto Plus 2: R3 miljoen Uitslae: Lotto: 02, 08, 11, 13, 36, 46 Bonus: 30 Lotto Plus 1: 03, 08, 20, 29,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,967 op Saturday 19 July 2025.
Boerpotte: Lotto: R8 miljoen Lotto Plus 1: R28 miljoen Lotto Plus 2: R3 miljoen Uitslae: Lotto: 02, 08, 11, 13, 36, 46 Bonus: 30 Lotto Plus 1: 03, 08, 20, 29,…
OLIEVENHOUTBOSCH. – Vyf mense, twee vrouens en drie mans, is gisteraand in ’n taverne by die Shoba- informele nedersetting in Olievenhoutbosch, Gauteng, doodgeskiet. Drie…
SESHEGO. – ’n Seun (6) is gister oorlede nadat hy deur ’n dwaalkoeël getref is terwyl hy buite ’n buurman se huis in Juju…
ELUKWATINI. – Die polisie ondersoek ’n moord nadat die liggaam van ’n tiener, tussen 15 en 16 jaar oud, Donderdagoggend in Tjakastad, Elukwatini, gevind…
KZN. – ’n Bejaarde paar, 85 en 76 jaar oud, is Vrydag tydens ’n huisbraak op die Kissoon-pad in Ottawa, KZN, aangerand. Lees ook:…
VSA. – Die maatskappyhoof van Astronomer is op verlof geplaas nadat hy en sy “skelmpie”, die maatskappy se hoof van menslike hulpbronne, in ’n…
KWAZULU-NATAL. – Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir swaar reën vir KwaZulu-Natal uitgereik. Lees ook: Geel vlak 2-waarskuwing vir KZN uitgereik…
Deur Dana Snyman vir Kerkbode Moses Makhondwane kom staan langs my by my skryftafel. Dis my ma, sê hy. Sy het afgesterwe. Die selfoon…