Waarskuwing vir rowwe see oor volgende paar dae

Lees ook :

Waarskuwing vir rowwe see en groot branders oor volgende paar dae
Waarskuwing vir rowwe see en groot branders oor volgende paar dae fotokrediet: Canva

Lees ook: Twee vissermanne gered na boot omslaan

Die NSRI het ‘n waarskuwing uitgereik vir rowwe seetoestande en groot branders langs die Weskus, Wes-Kaap en Suid-Kaap vir die volgende paar dae.

Vissermanne, mense met bote en mense wat langs die see gaan stap, word gewaarsku om op hulle hoede te wees.

Mense op bote word herinner om hulle reddingsbaadjies aan te trek. Stappers word gewaarsku om nie by riviermonde te probeer oorgaan nie.

Bronne: NSRI

Lees ook: Twee vissermanne gered na boot omslaan

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief