Waarskuwings oor donderstorms en reën uitgereik

Lees ook :

Waarskuwings uitgereik oor donderstorms en reën fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het verskeie weerwaarskuwings vir vandag uitgereik. KZN is met ’n oranje vlak 6-kennisgewing oor swaar reën en oorstromings gewaarsku.

Lees ook: Lotto uitslae vir 12 Maart 2025

’n Geel vlak 2-waarskuwing vir swaar reën is vir KZN en die Oos-Kaap geldig.

Nog ’n geel vlak 2-waarskuwing is vir die Noord-Kaap vir erge donderstorms uitgereik, asook ’n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms in Limpopo.

Reën is voorspel vir die grootste deel van die land.

Motoriste word aangemoedig om die weer dop te hou vir enige veranderinge.

Bronne: SAWD

Lees ook: Lotto uitslae vir 12 Maart 2025

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief