Waarskuwings vir donderstorms vir vandag uitgereik

Lees ook :

Waarskuwings vir donderstorms vir vandag uitgereik fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 4-waarskuwing vir swaar donderstorms en moontlike oorstromings vir KwaZulu-Natal vir vandag uitgereik.

Lees ook: Verskeie mense dood in skietery by Mormoonse kerk in VSA

‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir swaar donderstorms en moontlike oorstromings is vir dele van die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en die Vrystaat uitgereik.

Mense word herinner om weg te bly van lopende water en laagliggende brue. Die weerdiens herinner mense om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: SAWD

Lees ook: Verskeie mense dood in skietery by Mormoonse kerk in VSA

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief