Waarskuwings vir erge reën en donderstorms vir vandag uitgereik

Lees ook :

Waarskuwings vir erge reën en donderstorms vir vandag uitgereik fotokrediet: Canva

Lees ook: Reën voorspel vir vandag oor meeste van die land

Verskeie waarskuwings vir erge reën en donderstorms is vir vandag uitgereik. Die Oos-Kaap is gewaarsku met ’n geel vlak 4-waarskuwing vir erge donderstorms.

’n Geel vlak 2-waarskuwing is vir die Noord-Kaap, Vrystaat en Gauteng vir erge donderstorms uitgereik. terwyl Gauteng, Limpopo en Mpumalanga deur ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge reën gewaarsku is.

Mense word herinner om die weer in hulle omgewing dop te hou vir enige verandering.

Bronne: Saws

Lees ook: Reën voorspel vir vandag oor meeste van die land

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief