Waarskuwings vir gevaarlike deinings vir vandag uitgereik

Lees ook :

Waarskuwings vir gevaarlike deinings vir vandag uitgereik fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het waarskuwings vir vandag vir gevaarlike deinings uitgereik. ‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir gevaarlike deinings is vir die kusgebiede van die Wes-Kaap, Oos-Kaap en KwaZulu-Natal uitgereik.

Lees ook: Trump sê ooreenkoms is bereik om TikTok in VSA te hou

Mense met bote word gemaan om die water indien moontlik te vermy. Die weerdiens herinner mense om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: SAWD

Lees ook: Trump sê ooreenkoms is bereik om TikTok in VSA te hou

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief