Brekende Nuus
Afrikaans

Warm en ongemaklike weer vir vandag in Noord-Kaap en Wes-Kaap voorspel

Warm en ongemaklike weer vir vandag in Noord-Kaap en Wes-Kaap voorspel

fotokrediet: SAWD
Warm en ongemaklike weer vir vandag in Noord-Kaap en Wes-Kaap voorspel fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het warm, ongemaklike weer vir vandag vir die Noord-Kaap en Wes-Kaap voorspel.

Lees ook: Bekende akteur/regisseur Rob Reiner en sy vrou dood gevind in hulle huis

Die weerdiens het warm, ongemaklike weer vir die Namakwa-distrik,  Sentraal- en Klein Karoo, die Kaapse Wynlande en die Overberg-distrik voorspel.

Mense word herinner om teen sonsteek en hipertermie te waak.

Bron: SAWD

Lees ook: Bekende akteur/regisseur Rob Reiner en sy vrou dood gevind in hulle huis