Brekende Nuus
Afrikaans

Warm, ongemaklike weer vir Noord-Kaap en Wes-Kaap voorspel

Warm, ongemaklike weer vir Noord-Kaap en Wes-Kaap voorspel

fotokrediet: SAWD
Warm, ongemaklike weer vir Noord-Kaap en Wes-Kaap voorspel fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het warm, ongemaklike weer vir 20 en 21 November vir die Noord-Kaap en Wes-Kaap voorspel.

Lees ook: Reën voorspel vir die res van die week

Warm en ongemaklike weer is vir die Kamiesberg-munisipaliteit en Weskus-distrik voorspel. Temperature kan tot die hoë 30’s en 40’s in die Bergrivier- munisipale gebied styg.

Mense word gewaarsku om te waak teen sonsteek en hipertermie.

Bronne: SAWD

Lees ook: Reën voorspel vir die res van die week