Warm, ongemaklike weer vir Noord-Kaap vir vandag voorspel

Lees ook :

Warm, ongemaklike weer vir Noord-Kaap vir vandag voorspel fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het warm, ongemaklike weer vir vandag vir die Noord-Kaap voorspel.

Lees ook: Waarskuwing oor naweek se weer uitgereik

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het gewaarsku die oostelike dele van die Namakwa-distrik kan warm, ongemaklike weer te wagte wees.Temperature kan tot die hoë 30’s en lae 40’s styg.

Mense word oor hipertermie en sonsteek gewaarsku.

Bronne: SAWD

Lees ook: Waarskuwing oor naweek se weer uitgereik

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief