Warm, ongemaklike weer vir vandag vir Wes-Kaap en Noord-Kaap voorspel

Lees ook :

Warm, ongemaklike weer vir vandag vir Wes-Kaap en Noord-Kaap voorspel fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het warm, ongemaklike weer vir dele van die Wes-Kaap en Noord-Kaap vir vandag voorspel.

Lees ook: Oranje vlak 5-waarskuwing vir erge donderstorms uitgereik

Temperature kan vandag tot die hoë 30’s in die Weskus en Kaapse Wynlande, asook die Kamiesberg-munisipaliteit styg.

Mense word gewaarsku om versigtig te wees vir hipertermie en sonsteek.

Bron: SAWD

Lees ook: Oranje vlak 5-waarskuwing vir erge donderstorms uitgereik

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief