KIMBERLEY- ’n Pyp het gebars in Pullingerstraat en water stroom in die straat af.
Nuusflits het navrae by Sello Matsie, woordvoerder van Sol Plaatje-munisipaliteit gedoen. Hy sê: “Die probleem is nog nie by die oproepsentrum aangemeld nie, maar sodra die probleem aangemeld word, sal daar aandag aan gegee word.”


Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: