Watertoevoeronderbrekings vir Kaapstad tussen 1 en 4 Desember beplan

Lees ook :

Watertoevoeronderbrekings vir Kaapstad tussen 1 Desember en 4 Desember beplan fotokrediet: Canva

KAAPSTAD. – Die Stad Kaapstad se direktoraat vir water en sanitasie het gewaarsku beplande onderhoud sal watertoevoeronderbrekings in sekere dele van die stad veroorsaak.

Lees ook: Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik

Watertoevoer sal in Rosendal, The Hague, Leiden en Voorbrug, dele van Rylands, Melkbosstrand, Table View, West Beach, Parklands, Flamingo Vlei, Blouberg Rise, Bloubergrant, Sunridge en West Riding onderbreek word.

Mense word herinner om water op te gaar vir gebruik tydens die onderbrekings.

Bron: City of Cape Town

Lees ook: Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief