Weeklikse Woensdag-resep: Kondensmelkballe

Lees ook :

Hier is ’n vinnige resep vir kondensmelkballe vir wanneer jy onverwags lus word vir iets soet:

BESTANDDELE:

1 blik gewone karamelkondensmelk

1 pak fyngemaakte Marie-beskuitjies

1 koppie fyn klapper

METODE:

1. Meng alle bestanddele goed tot ‘n stywe beslag.

2. Rol bolletjies (grootte soos jy verkies) en rol dan in klapper.

3. Pak op waspapier en sit in die yskas tot dit hard is.

Bron: Watertandresepte vir oud en jonk – Hilda Steyn

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief