Weeroorsig vir 20 Februarie 2019: Bewolkte tot gedeeltelik bewolkte weer word hierdie naweek verwag

Lees ook :

Longstraat

Gedeeltelik bewolkte weer met ‘n maksimum van 34°C word vir vandag, Woensdag 20 Februarie 2019 in Kimberley verwag.

’n Sonnige oggend en gedeeltelik bewolkte weer in die namiddag met ‘n maksimum van 34°C word vir Donderdag  21 Februarie 2019 verwag. ’n Maksimum van 35°C, 38°C en 35° is vir Vrydag, Saterdag en Sondag voorspel. Langtermyn weervoorspellings dui op kouer weer in die middel van volgende week wanneer ’n moontlike maksimum van 18°C vir Woensdagoggend 27 Februarie 2019 verwag word.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief