Die Suid-Afrikaanse weerdiens het waarskuwings vir vandag en môre uitgereik. ’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge reën geld vir dele van KZN.
Lees ook: Liggame gevind tydens soektog na 3 vermiste konstabels
Reën is vir môre oor die grootste deel van die land voorspel. ’n Geel vlak 2-waarskuwing is vir die oggend vir reën in dele van KZN uitgereik. ’n Geel vlak 1-waarskuwing vir erge donderstorms en moontlike oorstromings is vir dele van die Noord-Kaap geldig.
Bronne: SAWD
Lees ook: Liggame gevind tydens soektog na 3 vermiste konstabels





