Weerwaarskuwings vir vandag uitgereik

Lees ook :

Weerwaarskuwings vir vandag uitgereik
Weerwaarskuwings vir vandag uitgereik fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Kongo kry volgende week eerste entstof teen a-pokke

Verskeie weerwaarskuwings is vir vandag uitgereik. Daar is ’n geel vlak 1-waarskuwing vir sterk winde uitgereik vir Prieska, Groblershoop, Victoria-Wes, Vanwyksvlei, Graaff-Reinet, Jansenville, Willowmore, Sutherland, Beaufort-Wes en Prince Albert.

’n Geel vlak 1-waarskuwing vir sterk winde is ook uitgereik vir Saldanhabaai, Plettenbergbaai, Mosselbaai, Kaap Agulhas en Hermanus.

Bronne: SAWS

Lees ook: Kongo kry volgende week eerste entstof teen a-pokke

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief