Werkloosheidsyfer styg tot 33.5%

Lees ook :

Werkloosheidsyfer styg tot 33.5%
Werkloosheidsyfer styg tot 33.5% fotokrediet: Canva

Lees ook: SA se werkloosheidsyfer styg tot 8.2 m.

Die werkloosheidsyfer het volgens Stats SA in die tweede kwartaal van die jaar met 0.6% tot 33.5% gestyg. Dit was 32.9% in die eerste kwartaal van die jaar.

Die meeste mense wat hulle werk verloor het, is van die Wes-Kaap, Mpumalanga en KwaZulu-Natal.

Die meeste verliese was in die landbou-, konstruksie-, finansies- en verkoopsektor.

Bronne: EWN, Moneyweb, IOL

Lees ook: SA se werkloosheidsyfer styg tot 8.2 m.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief