Wes-Kaap, Noord-Kaap en Oos-Kaap oor reën en wind gewaarsku

Lees ook :

Waarskuwings oor reën en wind vir Wes-Kaap, Noord-Kaap en Oos-Kaap uitgereik
Waarskuwings oor reën en wind vir Wes-Kaap, Noord-Kaap en Oos-Kaap uitgereik fotokrediet: Canva

Lees ook: Waarskuwings vir erge wind, deinings en reën uitgereik vir vandag

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir erge wind vir die Wes-Kaap en dele van die Noord-Kaap uitgereik.

‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge reën is vir die Oos-Kaap uitgereik.

Die publiek word gewaarsku om die weer in hulle omgewings dop te hou.

Bronne: Saws

Lees ook: Waarskuwings vir erge wind, deinings en reën uitgereik vir vandag

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief