Lees ook: Siya sê hy aanvaar hy sal nie meer Springbok-kaptein wees nie
WhatsApp, Facebook en Instagram het weer probleme na ‘n onderbreking by Meta gehad. Duisende gebruikers het probleme aangemeld na die toeps gister nie wou werk nie.
Meta het op sosiale media gesê die meeste van die probleme is opgelos, maar daar is nie ‘n rede vir die onderbreking gegee nie.
Talle gebruikers dwarsoor die wêreld het probleme aangemeld.
Dit is die tweede keer wat WhatsApp, Facebook en Instagram probleme ervaar na dit in Maart ook vir twee uur af was.
Bronne: BBC, Mirror, Mail Online
Lees ook: Siya sê hy aanvaar hy sal nie meer Springbok-kaptein wees nie
