Woolworths herroep grondboontjiebotterroomys

Lees ook :

Woolworths herroep grondboontjiebotter roomys
Woolworths herroep grondboontjiebotter roomys fotokrediet: Canva

Lees ook: Hierdie handelsmerke grondboontjiebotter is herroep

Woolworths het vandag aangekondig dit herroep die Peanut Butter Dairy-roomys met onmiddellike effek.

Die winkel het in ’n verklaring gesê hulle ander grondboontjiebotterprodukte is veilig vir menslike gebruik en slegs die roomys word herroep. Hulle het hoër as gewone vlakke aflatoksien in hulle roomys gevind.

Klante wat die roomys gekoop het, is aangesê om dit terug te neem na die winkels toe.

Dit volg na Pick n Pay hulle No Name-grondboontjiebotter en Eden-grondboontjiebotter moes herroep. Dischem moes ook hulle Lifestyle- handelsmerk grondboontjiebotter herroep. Wazoogles-grondboontjiebotter is ook herroep.

Bronne: IOL, BusinessTech, My Broadband

Lees ook: Hierdie handelsmerke grondboontjiebotter is herroep

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief