Zelenski moet deel van SA-besoek kanselleer na Russiese aanval op Oekraïne

Lees ook :

Zelensky moet deel van Suid-Afrika besoek kanselleer na Russiese aanval op Oekraïne fotokrediet: X

SUID-AFRIKA. – Wolodimir Zelenski moes ‘n deel van sy besoek aan Suid-Afrika kortknip na Rusland oornag ’n aanval op Kijif geloods het. Verskeie mense is dood en nog is onder rommel vasgekeer na die aanvalle.

Lees ook: Rusland en VSA bespreek skietstilstand met Oekraïne

Zelenski het aangekondig hy gaan dadelik terugkeer na Oekraïne kort na hy president Cyril Ramaphosa ontmoet het.

Reddingswerkers het gesê sowat agt mense is dood en meer as 70 is beseer.

Rusland het 70 vuurpyle en 145 hommeltuie gebruik om Oekraïne oornag aan te val. Sowat 112 van die wapens is afgeskiet sonder dat dit ‘n teiken kon tref.

Bronne: The New Indian Express, BBC, The Citizen

Lees ook: Rusland en VSA bespreek skietstilstand met Oekraïne

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief