Zizi Kodwa bedank as ANC-parlementslid

Lees ook :

Zizi Kodwa bedank as ANC parlementslid
Zizi Kodwa bedank as ANC parlementslid fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Branderplankryer se been beland op strand na haaiaanval

Zizi Kodwa, die voormalige sportminister, het as ’n ANC-lid van die parlement bedank.

Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het gesê hulle het ’n brief ontvang van Kodwa om sy bedanking formeel aan te kondig. Sy bedanking is aanvaar.

Kodwa is aangekla van korrupsie na hy glo omkoopgeld aanvaar het. Hy en sy medebeskuldigde in die saak het die week in die hof verskyn, waarna die saak tot 21 Augustus uitgestel is.

Bronne: IOL, Daily Voice, The Citizen

Lees ook: Voormalige minister op borg van R30 000 vrygelaat

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief