Zuma loods hofaansoek oor term RNE deur SAUK gebruik

Lees ook :

Zuma loods hofaansoek oor eenheidsregering-term wat deur SABC gebruik word
Zuma loods hofaansoek oor eenheidsregering-term wat deur SABC gebruik word fotokrediet: Canva

Lees ook: ‘Reeksmoordenaar’ in hegtenis na liggame in asgate gevind is

JOHANNESBURG. – Jacob Zuma van die MK-party het ’n hofaansoek geloods by die Gautengse hooggeregshof om die SAUK te verhoed om die term “regering van nasionale eenheid (RNE)” te gebruik.

Zuma wil hê die SAUK moet ophou om na Ramaphosa se regering te verwys as ’n regering van eenheid.

Hy het gesê dit nie ’n regering van eenheid nie, maar “’n wit-geleide alliansie tussen die DA en die ANC van Ramaphosa”. Zuma wil hê die gebruik van die term deur die SAUK moet ongrondwetlik verklaar word.

Die SAUK het gesê Zuma se bewerings is “onhoudbaar” en dat daar kanale is om ’n klagte in te dien.

Bronne: IOL, Connect Radio, SABC

Lees ook: ‘Reeksmoordenaar’ in hegtenis na liggame in asgate gevind is

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief