Zuma se dissiplinêre verhoor voor ANC vind vandag plaas

Lees ook :

Zuma se dissiplinêre verhoor vind vandag plaas
Zuma se dissiplinêre verhoor vind vandag plaas fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Zuma loods hofaansoek oor term RNE deur SAUK gebruik

Die ANC sal na verwagting vandag Jacob Zuma se dissiplinêre verhoor hou.

Zuma is aangekla daarvan dat hy die party oneer berokken het toe hy ‘n ander politieke party gevorm en ondersteun het terwyl hy steeds ‘n ANC-lid was. Dit volg na hy die leier van die MK-party geword het en in Desember aangekondig het hy ondersteun hulle.

Die verhoor sal virtueel plaasvind. Zuma wil ‘n fisiese verhoor hê, dus is dit moontlik dat hy nie die virtuele verhoor gaan bywoon nie.

Bronne: EWN, The Citizen, ECR

Lees ook: Zuma loods hofaansoek oor term RNE deur SAUK gebruik

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief