190 gyselaars gered, 30 militante dood in Pakistan-treinkaping

Lees ook :

190 gyselaars gered, 30 militante dood in Pakistan-treinkaping fotokrediet: X

PAKISTAN. – Volgens veiligheidsowerhede is 190 passasiers tot dusver gered van die trein wat deur die Balochistan Liberation Army gyselaar geneem is.

Lees ook: Pakistanse militante waarsku hulle gaan gyselaars doodmaak

Daar is glo ook 30 militante in die reddingspoging dood.

Dit is onbekend hoeveel gyselaars en hoeveel militante steeds op die trein is ná die trein gister deur die Balochistan Liberation Army gekaap is. Die Balochistan Liberation Army het geëis dat politieke gevangenes en mense wat hulle beweer is deur die weermag ontvoer, binne 48 uur vrygelaat word.

Bronne: News18, Dawn.com, Indian Express

Lees ook: Pakistanse militante kaap trein vol passasiers

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief