Brekende Nuus
Afrikaans

41 informele nedersettings oorstroom in Kaapstad

41 informele nedersettings oorstroom in Kaapstad

fotokrediet: Canva
41 informele nedersettings oorstroom in Kaapstad fotokrediet: Canva

Lees ook: Ses dood in Durban-storms

KAAPSTAD. – Volgens Stad Kaapstad se woordvoerder vir Rampbestuur, Charlotte Powell, het ongeveer 41 informele nedersettings oorstroom met 1 221 strukture en 2 246 mense wat geraak is.

Khayelitsha, Strand, Gugulethu, Sir Lowry’s Pass Village, Wallacedene, Vygieskraal, Bloekombos en Houtbaai is die ergste deur die storms getref.

Die stad se woordvoerder het gesê alle departemente is steeds op hulle hoede met die weer wat steeds sleg is in die provinsie.

Bronne: IOL, Weather Forecast, The Africa

Lees ook: Ses dood in Durban-storms