46 in Gaza en 33 in Libanon dood in Israeliese aanvalle

Lees ook :

46 dood in Gaza en 33 in Libanon in Israeliese aanvalle
46 dood in Gaza en 33 in Libanon in Israeliese aanvalle fotokrediet: Canva

Lees ook: Netanyahu erken Israel het roepradio-aanval in Libanon beplan

GAZA. – 46 mense is in die Gaza-strook dood en 33 in Libanon in Israeliese lugaanvalle.

Israel het ‘n voorstad en ‘n woonstelgebou in Beiroet aangeval en ‘n residensiële gebou in Libanon. 15 mense is dood in die aanval op die residensiële gebou, insluitend agt vrouens en vier kinders. Die Israeliese weermag het gesê dit is besig om Hezbollah-infrastruktuur aan te val.

Die Israeliese weermag het ‘n kafeteria vir vlugtelinge in Muwasi, ‘n humanitêre gebied, aangeval en minstens 11 mense, insluitend twee kinders is daar dood. Nog ‘n aanval op ‘n huis het 15 mense se dood veroorsaak. 20 mense is dood na aanvalle op die suidelike en sentrale dele van Gaza.

Bronne: The Canadian Press, AP News, The Irish News

Lees ook: Netanyahu erken Israel het roepradio-aanval in Libanon beplan

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief