Lees ook: Ster-Kinekor sal nou minder deure sluit
OOS-LONDEN. – Mercedes-Benz SA het aangekondig 700 mense kan hulle werk by hulle Oos-Londense vervaardigingsfabriek verloor.
Die maatskappy het aangekondig hulle is besig om gereed te maak om die vervaardigingsfabriek te herstruktureer.
Volgens Mercedes is die herstrukturering die gevolg van verskeie uitdagings insluitend probleme met die hawens en die swak ekonomie.
Bronne: eNCA, IOL, SABC
Lees ook: Ster-Kinekor sal nou minder deure sluit





