Nuwe munte met koning Charles op amper reg vir sirkulasie

Lees ook :

Nuwe munte met koning Charles op amper reg vir sirkulasie
Nuwe munte met koning Charles op amper reg vir sirkulasie fotokrediet: BBC

Nuwe munte met die gesig van koning Charles III sal binne weke vir algemene sirkulasie in Brittanje vrygestel word.

Die munte volg eeue se tradisie met die monarg wat nou na links kyk – die teenoorgestelde van sy voorganger. Soos vorige Britse konings, en anders as die koningin, dra hy geen kroon nie.

Koning Charles het glo die afbeelding deur die beeldhouer Martin Jennings persoonlik goedgekeur.

Die munte sal van vroeg volgende week deur The Royal Mint aan versamelaars verkoop word.

 Die 50p-muntstuk sal lank voor die einde van die jaar beskikbaar wees vir algemene gebruik, versprei volgens aanvraag deur banke, bouverenigings en poskantore.

Bronne: BBC, The Telegraph

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Oorsaak van koningin Elizabeth II se dood bekend

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief